
“The quality and coverage of B2B contact database are very impressive...”
Mark J.
`
PSG Meesterplan is in 1990 as n korttermynversekeringsmakelaar gestig. Ons spesialiseer in persoonlike en kommersiele versekering en is ook geregistreer by die Raad vir Finansiele Dienste (RFD nr 728). Ons bedien n uitgebreide klientebasis van meer as 7000 kliente met trots en uitnemendheid. Ons het ooreenkomste en strategiese vennootskappe in plek met verskeie gevestigde en vooraanstaande onderskrywers. Ons strewe is om te alle tye in vertroulikheid op te tree en almal met waardigheid en respek te hanteer en om waarde tot die lewens van ons kliente toe te voeg. PSG Meesterplan was established as a short-term insurance broker in 1990....
Short and short-term insurance
Psg insure meesterplan operates in the Insurance industry.
Psg insure meesterplan's revenue is 11m - 100m
Psg insure meesterplan has 11 - 50 employees.
Get Started with the Free Forever plan! No credit card needed. Enjoy up to 10,000 free email credits per month at no cost.
Start Prospecting from Clodura.AI's database of 600M+ verified B2B contacts and 120M+ direct dials along with 18M+ companies' org charts.
Unlock the prospect's contact details, including verified email, direct dials, add them to cadence, and close more deals.